Skryf "BESPREKING" in die "subject" lyntjie.
Verskaf u eposadres en telefoonnommers.
Bevestigging van u aangevraagde datums sal aan u terug gestuur word of 'n aanduiding van wanneer dit wel vir Loui moontlik sal wees om by u op te tree.
Alternatiewelik kan u telefonies met Loui kontak by selfoonnommer 083 486 1305